
TLU SA ondersteun voortsetting van Agoa
Loading player...
Die landbou-organisasie TLU SA het steun uitgespreek vir Sakeliga se voorstel oor die toekoms van die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika. Die organisasie doen 'n beroep op 'n nuwe benadering wat kwalifiserende ondernemings en produsente in staat sal stel om toegang tot die Amerikaanse mark te behou, selfs al verander verhoudings op nasionale vlak. Bennie van Zyl van TLU SA sê landbou is reeds onder druk van stygende koste en regulatoriese uitdagings:

