
MTC staak gratis SMS'e met lugtyd-aankope op 10 September
Loading player...
MTC het aangekondig dat hy die gratis SMS'e wat kliënte tans kry wanneer hulle lugtyd herlaai, vanaf 10 September sal staak. MTC-woordvoerder Erasmus Nekundi het die verandering aan Kosmos 94.1 Nuus bevestig:

