
'Elon en sy tipe moet wegbly'
Loading player...
Anti-immigrasie-geweld in Belfast in Ierland word deels aan Elon Musk se aanlyn kommentaar oor ras en immigrasie toegeskryf. Dit kom na ‘n vlugteling uit Soedan in 44-jarige inwoner van die stad, met ‘n mes aangeval het. Sinn Fein se LP en Noord-Belfast verteenwoordiger John Finucane het met SkyNews gepraat.

