
Kanadese wet beperk sosiale media vir onder-16s
Loading player...
Die Kanadese regering het die Wet op Veilige Sosiale Media ingestel om sosiale media platforms en kunsmatige-intelligensie-dienste aanspreeklik te hou en toegang vir kinders onder 16 te beperk. Ouers en aktiviste vra die versterking van kinders se aanlyn veiligheid en ander lande oorweeg soortgelyke wetgewing. Die minister van Kultuur, Marc Miller, sê hoewel bestaande wette kan reageer nadat skade aangerig is, is daar tans baie min om die skade te voorkom:

