
Engelse Krieketraad oorweeg alkoholverbod vir mans-span
Loading player...
Krieket: Die besturende direkteur van Engeland en Wallis se Krieketraad, Rob Key, sê hulle oorweeg om ʼn totale alkoholverbod vir mans-spelers in te stel terwyl hulle vir die nasionale span speel. Dit volg nadat Engeland se kaptein, Ben Stokes en bouler Gus Atkinson ondersoek word na ʼn voorval Maandag in die vroeë oggendure by ʼn nagklub in Chelsea. Die twee is nie gekies vir volgende week se tweede toets teen Nieu-Seeland nie. Key sê hy gaan nie oorhaastig besluit oor Stokes se toekoms as kaptein nie:

