
NNN reis na Ghana, dan Tanzanië
Loading player...
President Netumbo Nandi-Ndaitwah vertrek vandag na Ghana om deel te neem aan 'n belangrike internasionale konferensie oor herstellende geregtigheid vir die afstammelinge van Afrikane wat as slawe weggevoer is. Daarna sal sy na Tanzanië reis vir 'n staatsbesoek om diplomatieke en ekonomiese samewerking te versterk. Presidensiële woordvoerder Jonas Mbambo sê die president sal op Maandag, 22 Junie terugkeer. Hy het meer.

