
Xenofobie gedryf deur politieke en ekonomiese toestande
Loading player...
Kopanong Africa Against Xenophobia waarsku dreigemente en vrees sal nie die immigrasiekrisis oplos nie. Dit word volgens hulle gedryf word deur dieper politieke en ekonomiese toestande in die streek. Dit volg te midde van 'n toename in teen-migrante-betogings en xenofobiese geweld, wat daartoe gelei het dat lande soos Malawi, Nigerië en Ghana hul burgers uit Suid-Afrika verwyder. Die koalisie se woordvoerder, Dale McKinley, het aan Newzroom Afrika gesê ongeag waar 'n persoon vandaan kom, moet sy menslikheid en reg op veiligheid gerespekteer word:

