
So ontwikkel die weerstelsel, swaar neerslae word verwag
Loading player...
Vreemde nat winterreën kom oor die volgende dae voor. Weerkenner George van der Merwe sê die oog van die bolugstelsel beweeg tans noordwaarts en sal dan verskuif na die binneland. Maar, dan draai die stelsel weer terug, eers suidwes en dan weer noord. Dit beteken daar sal twee reënsisteme voorkom. Hy verduidelik.

