
Israel 'sal soewereiniteit met alle mag beskerm'
Loading player...
Israeliese premier Benjamin Netanyahu en Amerikaanse president Donald Trump is in stryd oor die memorandum van verstandhouding tussen die VSA en Iran wat sonder Israel se betrokkenheid onderteken is. Terwyl Washington 'n einde aan alle Midde-Oosterse konflik wil hê, dring Israel daarop aan dat belangrike veiligheidskwessies in Libanon onopgelos bly. Die politieke ontleder professor André Duvenhage het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

