
Indonesiese visserman aan Kaapse Suidkus deur paramedici ontruim
Loading player...
'n Indonesiese bemanningslid sterk aan in 'n Kaapstadse hospitaal nadat hy aan die Kaapse Suidkus vanaf 'n houerskip gered is. Reddingspanne van die Nasionale Seereddingsinstituut in Hermanus en ER24-paramedici het gereageer op berigte van 'n ernstige mediese noodgeval naby Walkerbaai. Die NSRI se woordvoerder, Craig Lambinon, sê die pasiënt was in 'n ernstige toestand, maar paramedici kon sy toestand bestendig voor hy oorgeplaas is:

