
NamPol, forum het dronkbestuur in die visier
Loading player...
Namibië Brouerye, die Namibië Padveiligheidsforum en die Namibiese Polisie het vandag die Bestuur Onder die Invloed Assessering- en Afdwingingsprogram van stapel gestuur. Die gesamentlike inisiatief is daarop gemik om 'n betroubare, datagedrewe beeld te skep van alkohol se impak op bestuurdersgedrag en padveiligheid in Namibië. Hoof van NamPol se verkeerswetstoepassing, kommissaris Petrus Swartz, het by die geleentheid gepraat:

