
Verslag kyk na impak van Huwelikswet op LGBT-gemeenskap
Loading player...
'n Nuwe verslag het uitgelig hoe wetgewing soos die Huwelikswet van 2024 steeds vordering met LGBT-regte in Namibië vertraag. Abigail Solomons, die outeur van die IPPR-gepubliseerde verslag, “Not Yet Uhuru – Gender and LGBT Rights in Namibia: Opportunities, Gaps and Challenges”, sê die regsgemeenskap en die burgerlike samelewing moet saamwerk om te veg teen wetgewing wat die grondwetlike en menseregte van die LGBT-gemeenskap verminder.

