
Swakopmund Sages skenk ruim aan Palliative Care Namibia
Loading player...
Die Swakopmund Sages Senior Gholfspelersvereniging het onlangs kombuistoerusting ter waarde van 20 000 Namibiese dollar aan die nuutgestigte Palliative Care Namibia Erongo-sentrum geborg. Die skenkings is die opbrengs van die Sages Gholfspelers-toernooie wat deur die jaar by die Rossmund-gholfbaan in Swakopmund aangebied word. Sanet de Waal, hoof van die Kankervereniging van Namibië se Erongo-sentrum:

