Vrystaat Kunstefees 2026: Mense agter die skerms
Loading player...
Gedurende 2026 se Vrystaat Kunstefees, wil Yolanda Maartens graag erkenning gee aan almal wat agter die skerms ook werk. Wat daartoe bydrae dat alles met so 'n groot geleentheid vlot verloop. Mid-Morning Magic se vervaardiger Cat van der Merwe, het die feesterrein in gevaar vir die lekker gesprekke.
Van OFM se kant af, dankie aan elkeen wat hul alles gee en hard werk om groot Kunstefees genot te verseker vir elke besoeker. Ons waardeer julle.
Van OFM se kant af, dankie aan elkeen wat hul alles gee en hard werk om groot Kunstefees genot te verseker vir elke besoeker. Ons waardeer julle.