Anchor of Hope pak Tuindienste aan vir 'n goeie doel
Loading player...
Pulane Nel-Sekepe en Boeta Swart gesels die maand oor hoe goed dit gaan by Anchor of Hope, en hoe dankbaar hulle is vir die luisteraars en algehele publiek in en om Bloemfontein wat altyd bereid is om te help en by te drae tot hulle doel.
Boeta vertel ons ook van hul nuwe Tuindienste projek wat hul aanpak, en vra die publiek en besighede die geleentheid om hierdie projek 'n toekoms te gee.
Boeta vertel ons ook van hul nuwe Tuindienste projek wat hul aanpak, en vra die publiek en besighede die geleentheid om hierdie projek 'n toekoms te gee.