Sondagoggend Erediens - Past Riaan de Bruyn

Loading player...
JOHANNES 5
8Jesus sê toe vir hom: “Staan op, tel jou goed op en loop.”
9Oombliklik het die man gesond geword, sy goed opgetel en geloop.
Dit was 'n sabbatdag.

JAKOBUS 2
17So gaan dit ook met die geloof: as dit nie tot dade oorgaan nie, is dit sonder meer dood.

HEBREËRS 11
Wat geloof is
1Om te glo, is om seker te wees van die dinge wat ons hoop, om oortuig te wees van die dinge wat ons nie sien nie.

PSALMS 46
11Bedaar en erken dat Ek God is,
hoog bo die nasies, hoog bo die aarde.
23 Aug 3AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Sondagaand Erediens - Ds Bergh Muller

LUKAS 15 Die gelykenis van die verlore skaap (Matt. 18:12-14) 1Die tollenaars en sondaars het almal die gewoonte gehad om na Jesus te kom luister. 2Hierteen het die Fariseërs en die skrifgeleerdes beswaar gemaak en gesê: “Hierdie man ontvang sondaars en eet selfs saam met hulle.” 3Toe vertel Jesus vir…
30 Aug 1PM 20 min

Sondagoggend Erediens - Ds Bergh Muller

MATTEUS 18 'n Broer wat sondig (Luk. 17:3) 15“As jou broer verkeerd opgetree het teen jou, gaan wys hom tereg waar julle eenkant alleen is. As hy na jou luister, het jy jou broer teruggewen. 16Maar as hy nie luister nie, neem nog een of twee met jou saam, sodat…
30 Aug 3AM 23 min

Saterdag Oggenddiens - Ds Bergh Muller

1 KORINTIËRS 15 22Net soos almal deur hulle verbondenheid met Adam sterf, so sal almal in Christus lewend gemaak word. 23Maar daar is 'n volgorde: die eersteling is Christus, daarna, by Christus se koms, dié wat aan Hom behoort. 24Daarna kom die einde, wanneer Hy die koningskap aan God die…
29 Aug 2AM 17 min

Vrydag Oggenddiens - Ds Bergh Muller

1 KORINTIËRS 6 15Weet julle nie dat julle liggaam deel is van Christus nie? Sal ek nou 'n deel van Christus neem en dit 'n deel van 'n ontugtige vrou maak? Beslis nie! 16Of weet julle nie dat iemand wat met 'n ontugtige vrou omgang het, liggaamlik een met haar…
28 Aug 2AM 17 min