
Nuwe brandstofpryse vandag aangekondig
Loading player...
Met die minister van myne en energie, Modestus Amutse, wat vanmiddag om 12-uur ‘n perskonferensie gaan hou, moet Namibiërs hulself maar gereed maak vir ‘n moontlike brandstofprysverhoging. Oliepryse bly hemelhoog en onsekerheid oor die veiligheidsituasie in die Rooi See het daartoe bygedra dat die Suid Afrikaanse Sentrale Energiefonds ook vandag genoem het dat petrolpryse in die buurland met tot soveel as 3 Namibiese dollar kan styg. Plaaslik, waarsku ekonoom Klaus Schade dat ‘n prysstygings onafwendbaar is, weens die swak Namibiese dollar en stygende internasionale oliepryse:

