
Waatlemoen- en mango-projekte vang spoed in Kavango-Oos- en Zambezi
Loading player...
Die eerster minister, Minister Elijah Ngurare, sê sy kantoor se waatlemoenprojek in die Kavango-Oos streek sal help om werkloosheid en armoed in diestreek hok te slaan. Ngurare sê sy kantoor werk tans met die Universiteit van Namibië om voorbereidingswerk vir die projek te doen. Volgens New Era News het die Sambyu-tradisionele owerheid reeds grond vir die voorgestelde fasiliteit toegewys. Ngurare sê ook dat 'n soortgelykke projek in Katima Mulilo geloods is, waar mango's geproduseer sal word

