
9de Nasionale IKT-beraad skop in Ongwediva af
Loading player...
Die Ministerie van inligting en kommunikasietegnologie sê alles is in plek vir die negende Nasionale Inligting en en Kommunikasie Tegnologie Beraad wat vandag in Ongwediva by die Ongwediva-handelssentrum afskop. Die vyf-daagse beraad kom Vrydag, 16 Oktober tot ‘n einde. Adjunkdirekteur vir Publieke Betrokkenheid, Shasimana Uugulu, het met die nasionale uitsaaier gepraat en sê die beraad sal fokus op hoe die sektor werksgeleenthede kan skep, jongmense kan bemagtig, en gemeenskappe kan help om armoede te oorkom:

