
NLU vra vir streeks-samewerking om BKS te stuit
Loading player...
Die Namibiese Landbou-unie-president, Thinus Pretorius, het met Kyknet se e-Nuus gepraat om te verduidelik hoe die land tot dusver die BKS-uitbreking hanteer het. Hy was vol lof vir owerhede se vinnige reaksie. Pretorius sê samewerking tussen alle rolspelers in die streek is uiters belangrik om die landbou-sektor staande te hou en die siekte se verspreiding te beperk:
Thinus Pretorius Maandag
Thinus Pretorius Maandag

