Die wet op diere-identifikasie en die uitvoering daarvan, is kompleks en duur

Loading player...
In deel 2 van die fokus op "die boer en die reg", bespreek Professor Andries Raath, die wet op diere-identifikasie, die kostes daarvan en die poging om 3 stelsels in diere-identifikasie saam te stel. Die belangrikste vraag wat altyd gevra moet word is: bevorder dit winsgewendheid in die rooivleisbedryf, volhoubaarheid in die rooivleissektor en stel dit boere in staat om in veiligheid te produseer?
10 Nov 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Die voorgestelde wet op diereverbetering maak produsente bekommerd

Dis Woensdag en tyd vir "Die boer en die reg" program, wat voortaan Woensdae-oggende sal fokus op regskwessies en landbouers. Die program skop af met Isabel van Tonder en Professor Andries Raath wat in deel 1 van die gesprek meer inligting deel oor die wet op diereverbetering, wat nlangs vrygestel…
10 Nov 10PM 5 min

Veediefstal is 'n brandpunt in die Vrystaat

Isabel van Tonder gesels met Professor Andries Raath, dagbestuurslid van die RPO in die Vrystaat, oor Artikel 6 - sub artikel 3, wat handel oor vee wat vervoer word.
2 Nov 10PM 2 min