@Lunch - Lush 2.0 - Koos Kombuis [deel 1]

Loading player...
Cyril Viljoen gesels met die legendariese liedjieskrywer, sanger, digter en sosio-politiese aktivis, Koos Kombuis, oor sy optrede by die komende Lush 2.0 "Music and Lifestyle" fees, wat die 14de tot die 16de April 2017 vir die tweede opvolgende jaar in Clarens gehou gaan word.

Hy brei ook meer uit oor sy eerste album in amper 5jaar wat hy nou in 2017 vrygestel het en hoe hy amper opgehou het met musiekmaak. {dis alles in deel 1}
5 Apr 2017 English South Africa News · Business

Other recent episodes

OFM NAMPO Park Kersmark 2025

Kom vier die feestyd by die OFM NAMPO Park Kersmark, wat van 27 – 29 November 2025 by NAMPO Park buite Bothaville aangebied word. Met meer as 100 uitstallers is daar iets vir almal – van geskenke, speelgoed, décor, meubels en kunsvlyt tot buitelewe-produkte, motorbykomstighede en jagtoerusting. Smul aan iets…
25 Nov 3 min

Die Northridge Mall Marathon is om die draai - 15 Nov

Die OFM en Northridge Mall Marathon op 15 November begin vanaf Central Media Park en is ‘n Comrades kwalifiseerende wedloop. Pulane Nel Sekepe gesels met Leon Gray Eienaar van Graydient Creative Consultants wat verantwoordelik vir die bemarking van Northirdge Mall is.
5 Nov 2 min

Uitstallers kan nou aansoek doen om by Bloemskou 2026 'n plek te bespreek!

Bloemskou 2026 word volgende jaar van 23 April – 2 Mei aangebied en is die enigste skou in Suid Afrika wat nog suksesvol landbou, vermaak en uitstallers kombineer in een geleentheid. Met meer as 400 uitstallers en top plaaslike en nasionale kunstenaars – ‘n waarde vir geld gesinsuitstappie en uitstekende…
4 Nov 5 min

Hoërskool Upington maak reg om in 2026 hul 130ste verjaarsdag te vier

Hoërskool Upington – of soos almal liefs sê, Uppies – is nie net ’n skool nie, dit’s ’n familie en ’n gemeenskap. Geleë in die hart van die Noord-Kaap, is Uppies ’n baken van hoop en ’n plek waar jong mense nie net leer nie, maar ook floreer. Die Uppie…
21 Oct 4 min