Aqua Ozone Global spog met meer as 90 000 kliente wat in hulle mediese sisteem belê het. Kobus Tosen van Aqua Ozone Global sluit by Pulane Nel-Sekepe aan en vertel oor hulle draagbare mediese osoon sisteem wat mense se lewens verander asook hul spesiale aanbod vir luisteraars. Kontak Kobus Tosen…
Kom vier die feestyd by die OFM NAMPO Park Kersmark, wat van 27 – 29 November 2025 by NAMPO Park buite Bothaville aangebied word. Met meer as 100 uitstallers is daar iets vir almal – van geskenke, speelgoed, décor, meubels en kunsvlyt tot buitelewe-produkte, motorbykomstighede en jagtoerusting. Smul aan iets…
Die OFM en Northridge Mall Marathon op 15 November begin vanaf Central Media Park en is ‘n Comrades kwalifiseerende wedloop. Pulane Nel Sekepe gesels met Leon Gray Eienaar van Graydient Creative Consultants wat verantwoordelik vir die bemarking van Northirdge Mall is.
Bloemskou 2026 word volgende jaar van 23 April – 2 Mei aangebied en is die enigste skou in Suid Afrika wat nog suksesvol landbou, vermaak en uitstallers kombineer in een geleentheid. Met meer as 400 uitstallers en top plaaslike en nasionale kunstenaars – ‘n waarde vir geld gesinsuitstappie en uitstekende…
Hoërskool Upington – of soos almal liefs sê, Uppies – is nie net ’n skool nie, dit’s ’n familie en ’n gemeenskap. Geleë in die hart van die Noord-Kaap, is Uppies ’n baken van hoop en ’n plek waar jong mense nie net leer nie, maar ook floreer. Die Uppie…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.