OFM Business Hour - Ekonomiese herstel en korrupsie meng nie

Loading player...
Soos die totale getal corona-virus gevalle in Suid Afrika toeneem en so die ekonomie kniehalter, is daar nou 'n tweede gevaar en dit is korrupsie. Korrupsie word landswyd aangemeld, waar fondse wat vir pandemie-hulpverligting gebruik moet word andersins spandeer word of op produkte wat nie op standaard is nie spandeer word. Jacques van Wyk, van "JGL Forensic Services", verduidelik watse impak dit op die Suid Afrikaanse ekonomie het en brei uit oor die regering se plan om tenderbedrog en ander korrupsie uit te wis.
4 Aug 2020 2PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

WEF 2026 key takeaways for African countries

This year’s World Economic Forum (WEF) in Davos, Switzerland, underscored a simple truth: the rules-based global order as we knew it is shifting. But is this a moment of crisis or a window of opportunity particularly for African countries? International relations analyst Aaliyah Vayez unpacks the standout moments from WEF…
26 Jan 9AM 45 min

Verstaan jou regte by eiendomsveilings

Wat gebeur wanneer ’n eiendom wat op ’n veiling gekoop is, met kenmerke bemark word wat nie deel van die verkoop is nie? Ons ontleed ’n baanbrekers-uitspraak oor verbruikersbeskerming ná ’n Limpopo-egpaar ontdek het dat die dam en wild wat gebruik is om ’n wildplaas te verkoop, in werklikheid op…
22 Jan 12PM 11 min

Foot-and-mouth disease forces Bloem Show to cancel livestock showcase

The organisers of the much-anticipated Bloem Show have cancelled the livestock showcase for 2026. This is due to the ongoing outbreak of foot-and-mouth disease in South Africa. Bloem Show CEO, Elmarie Prinsloo, says that the decision was a difficult one for them to make. However, the rest of the event…
19 Jan 9AM 2 min