Afrikaans

Podcast shows
320 – 327

Wiele2Wiele

Podcast · Maroela Media
Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in "Wiele2Wiele" die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke. Nicol Louw, tegniese redakteur van die tydskrif CAR, gee ook sy kundige mening.
15 Oct 413 episodes Afrikaans Automotive

Wimpers op lakens

Podcast · Maroela Media
‘Wimpers op lakens’ , ʼn kortverhaalbundel wat deur Sophia Kapp geskryf is, gaan oor die bekende fotograaf Albert Bredenhann se stories en ervaringe van vroue se leefwêrelde. Kom luister saam na Albert se voorlesings van stories soos “Die kind”, “Tot die dood ons skei”, “Letsels” en “Die storie van ʼn…
7 Mar 2023 10 episodes Afrikaans Fashion & Beauty · Personal Journals

Woman to Women

Podcast · Eden FM
Woman to Women is a Show that focuses on the positive and negative issues in the life of women. Talking to women in our communities.
0 episodes Afrikaans Kids & Family · Documentary

Woord Sonder Grense Mannebediening

Podcast · BAASRAAK RADIO
Woord Sonder Grense Mannebediening se saalbyeenkomste by Choose Life Church *(CLC)* vind plaas op Dinsdae oggende vanaf 6:00 tot 7:00 by *CLC* se saal. Die Manne Bediening *DIGITAAL* se *Zoom* byeenkomste word gefasiliteer tesame, en op dieselfde tyd, as die saalbyeenkoms. Julle word vriendelik uitgenooi om by een van die…
14 Oct 11AM 394 episodes Afrikaans Religion & Spirituality · Christianity

Wêreldwys met Jaco Kleynhans

Podcast · Maroela Media
Jaco Kleynhans ontleed weekliks die vernaamste internasionale nuusgebeure, en verduidelik hoe dié gebeure ons in Suid-Afrika raak. "Wêreldwys" word vervaardig deur Maroela Media.
16 Oct 104 episodes Afrikaans News Commentary · Politics

‘Wen-Wenke Agter Die Stuur’ met Goldwagen

Podcast · OFM
Skakel in elke Dinsdag, half-tien, op Mid-Morning Magic vir ‘Wen-Wenke Agter Die Stuur’ met Goldwagen. Jy kan ook weer na al die wenke gaan luister onder ‘podcasts’ by ofm.co.za. Moontlik gemaak deur Goldwagen – die kenners van kwaliteit voertuigonderdele.
27 Jun 2023 13 episodes Afrikaans Automotive · Education

“Brultyd – Waar die brul van God se kinders weerklink!”

Podcast · BAASRAAK RADIO
Brultyd – Maandae 06:00 | Baasraak TV YouTube Kanaal Dis Brultyd – ’n oggend-aanroep tot geestelike ontwaking! In ’n wêreld waar die vyand brul soos ’n leeu, is dit tyd dat God se kinders weer hulle eie brul vind. Elke Maandag om 06:00 nooi ons jou om deel te wees…
25 May 30 episodes Afrikaans Religion & Spirituality · Christianity
320 – 327