Boekkeuse

Elke maand gesels Amanda met ‘n skrywer of twee oor hul nuutste publikasies. Die besprekings word gekombineer met korter boekresensies wat strek oor ‘n wye verskeidenheid van genres in die Afrikaanse letterkunde en pragtige Afrikaanse treffers – sommige met ‘n tikkie nostalgie wat vêr terugreis na die verlede. Hierdie program is ‘n móét vir elke boekwurm of liefhebber van Afrikaans. Maak ‘n merkie op jou kalender en moet dit nie misloop nie.
Monthly Afrikaans South Africa Arts · Books
52 Episodes
32 – 52

Boekkeuse - 07 Nov 2022

Ons ateljeegaste is Leon en Amanda de Stadler wat gesels oor hulle opdatering van Spreekwoorde en ander gesegdes. Sophia Kapp gesels oor haar blitsverkoper, Heimwee. Ander bydraes is Die geheime lewe van Gita deur Jacolet van den Berg, Dwaalrivier van Engela Ovies, Ronalda Kamfer se Kompoun en Francois Smith se…
7 Nov 2022 58 min

Boekkeuse - 11 Oct 2022

Welkom by ons aanbieding van Boekkeuse, ons gereelde program oor skrywers en boeke met my, Amanda Botha, as aanbieder. Ons het vandag die voorreg om twee ateljee-gaste te verwelkom. Aan die woord is Elise Bishop wat met Riette Rust gesels oor haar outobiografie, Twee lewens, en An-Mari do Carmo wat…
11 Oct 2022 58 min

Boekkeuse - 21 SEPT 2022

Welkom by ons aanbieding van Boekkeuse, ons gereelde program oor skrywers en boeke met my, Amanda Botha, as aanbieder. Ons het vandag die voorreg om vier ateljee-gaste te verwelkom. Aan die woord is Erla-Mari Diedercks wat met Riette Rust gesels oor haar jongste roman, Die bewonderaar, Helena Gunter wat aan…
21 Sep 2022 58 min

Boekkeuse - 17 Aug 2022

Welkom by ons aanbieding van Boekkeuse, ons gereelde program oor skrywers en boeke met my, Amanda Botha, as aanbieder. Ons het vandag drie manne as ateljee-gaste. Aan die woord is Rudie van Rensburg wat met Riette Rust gesels oor sy jongste roman, Monsters, Quintus van der Merwe wat aan die…
17 Aug 2022 58 min

Boekkeuse - 20 July 2022

Welkom by ons aanbieding van Boekkeuse, ons gereelde program oor skrywers en boeke met my, Amanda Botha, as aanbieder. Ons fokus vandag op Herman Lategan se treffer memoire, Hoerkind, memoires van ‘n randeier, en twee debute – Celeste Fritz se digbundel, Verdeelde stand, en Carien Smith se prosadebuut, Bot. Marie…
20 Jul 2022 58 min

Boekkeuse - 15 June 2022

Welkom by ons aanbieding van Boekkeuse, ons gereelde program oor skrywers en boeke met my, Amanda Botha, as aanbieder. Ons fokus vandag is op die drie digters, Johan Myburg, Philip de Vos en Franco Colin, wat onlangs verskyn het. Ons verwelkom ook drie ateljeegaste, Ronalda Kamfer, Nathan Trantaal en Zarine…
15 Jun 2022 57 min

Boekkeuse - 18 May 2022

Welkom by ons aanbieding van Boekkeuse, ons gereelde program oor skrywers en boeke met my, Amanda Botha, as aanbieder. Ons fokus vandag is op die drie skrywers, S J Naudé, Frederick de Jager en Aswin Arendse, wat onlangs dubbeld bekroon is deur die Universiteit Johannesburg en die Suid-Afrikaanse Akademie vir…
18 May 2022 58 min

Boekkeuse - 20 Apr 2022

Welkom by ons aanbieding van Boekkeuse, ons gereelde program oor skrywers en boeke met my, Amanda Botha, as aanbieder. Ons fokus vandag is op die vier romans – Zeus van Wyngaardt en die godin van die jag deur Julio Agrella; Kaap deur Hans Pienaar; Moer deur Michelle Meyer en Stillewe…
20 Apr 2022 58 min

Boekkeuse - 16 Mar 2022

Welkom by ons aanbieding van Boekkeuse, ons gereelde program oor skrywers en boeke met my, Amanda Botha, as aanbieder. Ons fokus vandag is op die digkuns, twee digters, De Waal Venter met sy bundel, Vrugbeginsel, en Thomas Deacan se laaste bundel, Minjonet – Bitterbos wat enkele weke na sy dood…
16 Mar 2022 58 min

Boekkeuse - 16 Feb 2022

Welkom by ons aanbieding van Boekkeuse, ons gereelde program oor skrywers en boeke met my, Amanda Botha, as aanbieder. Vandag neem ons bestek op van boeke wat die leeslus prikkel en jou nooi om te deel in die avontuur van boeke. Ons ateljeegas is Irna van Zyl wat veral indruk…
16 Feb 2022 58 min

Boekkeuse - 19 Jan 2022

Welkom by ons aanbieding van Boekkeuse, ons gereelde program oor skrywers en boeke met my, Amanda Botha, as aanbieder.
19 Jan 2022 58 min

Boekkeuse - 17 Nov 2021

Welkom by ons aanbieding van Boekkeuse, ons gereelde program oor skrywers en boeke met my, Amanda Botha, as aanbieder. Vandag neem ons bestek op van boeke wat die leeslus prikkel en jou nooi om te deel in die avontuur van boeke.
17 Nov 2021 58 min

Boekkeuse - 15 Sept 2021

Elke maand gesels Amanda met ‘n skrywer of twee oor hul nuutste publikasies. Die besprekings word gekombineer met korter boekresensies wat strek oor ‘n wye verskeidenheid van genres in die Afrikaanse letterkunde en pragtige Afrikaanse treffers – sommige met ‘n tikkie nostalgie wat vêr terugreis na die verlede. Hierdie program…
15 Sep 2021 59 min

Boekkeuse - 18 Aug 2021

Elke maand gesels Amanda met ‘n skrywer of twee oor hul nuutste publikasies. Die besprekings word gekombineer met korter boekresensies wat strek oor ‘n wye verskeidenheid van genres in die Afrikaanse letterkunde en pragtige Afrikaanse treffers – sommige met ‘n tikkie nostalgie wat vêr terugreis na die verlede. Hierdie program…
18 Aug 2021 59 min

Boekkeuse - 21 July 2021

Welkom by ons aanbieding van Boekkeuse, ons gereelde program oor skrywers en boeke met my, Amanda Botha, as aanbieder. Ons program vandag fokus op die digkuns –Immigrant, ‘n keur uit die gedigte van Elisabeth Eybers en Bester Meyer se vertaling, Die vlug van ‘n vreemdeling, van die Palestynse digter, Magmoed…
21 Jul 2021 58 min

Boekkeuse - 16 June 2021

Welkom by ons aanbieding van Boekkeuse, ons gereelde program oor skrywers en boeke met my, Amanda Botha, as aanbieder. Ons program vandag fokus op die digkuns – ‘n keur van gewyde gedigte word deur Helena Conradie en Christa Thom lees wat opgeneem is in ‘n DVD, God die Digter. Joan…
16 Jun 2021 58 min

Boekkeuse - 19 May 2021

Welkom by ons aanbieding van Boekkeuse, ons gereelde program oor skrywers en boeke met my, Amanda Botha, as aanbieder. Ons program vandag fokus op fiksie – twee romans onder bespreking, My naam is legio van Madelein Rust en Marita van der Vyver se ‘n Baie lang brief aan my dogter…
19 May 2021 58 min

Boekkeuse - 20 Apr 2021

Drie romans is onder bespreking, 'Rooiborslaksman' van Marinda van Zyl, Erwin Mortier se 'Wanneer die gode slaap' en Peet Venter se 'Dooies praat weer'. Belangrik ook is drie nuwe digbundels wat bekend gestel word: Gerard Scholtz se 'Stipstaar' en Bernard Odendaal se 'Nootvas. Kwashaal. Stapel.' Joan Hambidge lees drie gedigte…
21 Apr 2021 58 min

Boekkeuse - 17 March 2021

Ons program vandag fokus op fiksie – drie romans, Slagoffer van Francois Smuts, Hugo Claus se Verdriet in België, en Henda Olivier se Die goeie suster. Ook De Waal Venter se vertaling van Tomas Tranströmer se gedigte uit Sweeds. Kinder-en jeugboeke kry aandag, asook Richard Steyn se biografie oor genl…
17 Mar 2021 57 min

Boekkeuse - 17 February 2021

Dis ‘n baie spesiale program vandag. Ons stel die CD Wasgoedlyn bekend met vyf liedjies daaruit en bied besprekings aan van Man uit die dode van Chris Karsten, Skadukant deur Rina Cloete, Skepsel van Willem Anker, Antjie Krog se versdrama, Oog op die môre en Nataniel se kortverhaalbundel Dun, dik,…
17 Feb 2021 58 min
32 – 52