
Karien vertel van "Abnormaal": Hoe liefde ons almal 'n bietjie mal maak
Loading player...
Die opkomende kunstenaar se nuwe enkelsnit is vanaf 20 Februarie op alle platforms beskikbaar – saam met 'n musiekvideo op YouTube.





