
BKS-uitbreking: Boere oorval NLU met aanbiedinge om te help
Loading player...
Intussen het die Namibiese Landbou-unie boere geloof vir hul samewerking om die siekte te stuit. Die unie sê dis belangrik dat die hele volk saamwerk om die verspreidng van die siekte te beveg deur nie onnodig diere en diere-produkte tussen plase en boeredery-distrikte te vervoer nie. NLU-president, Thinus Pretorius, sê die landbou unie word oorval deur boere wat uitreik en hul dienste aanbied om te help waar hulle kan:

