
Olieprys daal, 'sal nie dadelik brandstofpryse afbring'
Loading player...
Die petrolprys styg vanaand om middernag met 1 dollar 50 sent. Dit terwyl die olieprys begin daal het na die G7-lande se ooreenkoms om 100 miljoen vate ru-olie en diesel uit strategiese reserwes vry te stel. Brent ru-olie verhandel tans net bo 98 Amerikaanse dollar per vat. Ekonoom Dawie Roodt waarsku egter dat die tydelike ingryping min verligting by Suider-Afrikaanse brandstofpompe sal bring. Maar hy is steeds optimisties, soos hy aan Kosmos 94.1 Nuus verduidelik:

