
André Lötter: Die man agter Gihan se glimlag
Loading player...
André Lötter vertel hoe dit voel om die stylvolle Gihan te vertolk en wat skuil onder daardie pasgemaakte pakke.Skakel Maandae tot Donderdae 18:30 in op kykNET (DStv-kanaal 144) vir Diepe Waters.

