OFM OFM News

OFM News

OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
Hourly English South Africa News · Business
7,018 Episodes
6860 – 6880

Twee NK-lughawens maak eersdaags van sonkrag gebruik

Die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika, Acsa, sê die Noord-Kaap se twee grootste lughawens sal voortaan deur sonkrag aangedryf word. Acsa-woordvoerder, Colin Naidoo sê konstruksie aan 'n 500 kilowatt sonaangedrewe fotovoltaïse stelsel by die Kimberley- en Upington-lughawens het reeds begin. Hy sê die besluit om van ‘n alternatiewe kragbron gebruik te maak…
18 Jan 2016 1AM 1 min

NWU gereed vir registrasiesproses

Die Noordwes Universiteit (NWU) het gebeurlikheidsplanne in plek sou enige protesaksie opvlam gedurende die registrasieproses. Die NWU-woordvoerder, Louis Jacobs, sê hulle sal ‘n hofinterdik bekom indien nodig. Dit kom nadat die studenteraad vroeër aangekondig het dat geen student verhoed moet word om te registreer. Jacobs sê studente wat nie verlede…
18 Jan 2016 12AM 1 min

South Africans likely to have to pay to use Whatsapp in future

A tech expert says there's a chance in future that South Africans may have to pay to use Whatsapp. It's estimated around 10 million South Africans use the popular instant messaging service. This as the possible regulation of over-the-top (OTT) internet services, such as Whatsapp, Skype and Google Hangout, are…
17 Jan 2016 11PM 1 min

Priya Reddy on "Zuma Must Fall" billboard

The person responsible for putting up the "Zuma Must Fall" billboard at the top of Long Street in the city centre has been taken to task by the City Of Cape Town. The municipality's Priya Reddy told Heart FM that they have begun prosecution.
16 Jan 2016 12AM 1 min

Theo Venter – elections and committees

Political and policy specialist Theo Venter says participation is also important because this will impact the composition of things like ward committees.
15 Jan 2016 7AM 1 min

Boeta du Toit of Agri NW

Agri NW CEO Boeta du Toit explains some of the expenses farmers need to cover to ensure their day-to-day survival.
15 Jan 2016 7AM 1 min

Dringende Hooggeregshofaansoek om Tlokwe-stadsraadsvergadering te belê

'n Dringende aansoek sal komende Dinsdag in die Noord-Gauteng Hooggeregshof aangehoor word om te versoek dat die Tlokwe Stadsraad-speaker, Barei Segotso, 'n raadsvergadering belê. Segotso het reeds twee keer vantevore geweier om so 'n vergadering te belê, sonder om redes daarvoor te verskaf. Dit volg ná die tussenverkiesings van 2013…
15 Jan 2016 4AM 1 min

Pravin Ghordan: SA stuur nie af op resessie

Minister van Finansies Pravin Gordhan, sê Suid-Afrika stuur nie af op 'n resessie nie. Dit volg nadat die Kabinet vroeër vandeesweek ontmoet het om die ekonomiese vooruitsigte van die land te bespreek. Ekonome het die afgelope week gewaarsku dat 'n resessie wel 'n moontlikheid vir die land is. Gordhan het…
15 Jan 2016 2AM 1 min

UFS SRC raises R1.2 million for needy students

The University of the Free State’s Student Representative Council (SRC) members have raised more than R1.2 million for students who cannot afford tuition fees under the Right-to-Learn-Campaign. The SRC-president, Lindokhule Ntuli, says the money would be used to help needy students with textbooks, food and tuition fees. The fundraising started…
15 Jan 2016 1AM 1 min

"Safe Schools" campaign launced in Kimberley

A “Safe Schools” campaign will be launched in Kimberley, in the Northern Cape today by Transport Minister Dipuo Peters. This morning, Peters will hand over a Torch of Peace to Basic Education Minister, Angie Motshekga, at the event that will take place at Tetlanyo High School in Galeshewe. Sam Monareng…
14 Jan 2016 11PM 1 min

Reuse sukses vir nuwe Afrikaanse rolprent

Die sukses van Koos Roets se nuutste Afrikaanse rolprent, "’n Pawpaw vir my darling", kom selfs as ’n verrassing vir die rolprentmaker. Die 73-jarige Roets, regisseur van onder andere die destydse en gewilde televisieprogram Koöperasiestories, het aan OFM Nuus gesê hy het dadelik geweet na hy die boek van Jeanne…
14 Jan 2016 10AM 1 min

De Beers Kimberley Mines workers concerned about retrenchment

Workers from De Beers Kimberley Mines say they are concerned about possible retrenchment. National Union of Mineworkers spokesperson, Orapeleng Moraladi, says about 250 employers of the mine embarked on a march against De Beers Consolidated Mining in Kimberley today. The union is unhappy about the manner in which Kimberley Mines…
14 Jan 2016 8AM 1 min

Pierre de Lange of OVK/CMW

A senior wool marketer at OVK/CMW, Pierre de Lange, says Chinese buyers are showing strong interest in wool offerings.
14 Jan 2016 7AM 1 min

Muur wat op tiener geval het was 'n fratsongeluk sê Ma

Die ma van ‘n Bloemfonteinse tweedejaar radiografie-student van die Sentrale Universiteit van Tegnologie (SUT) sê die voorval, wat haar dogter in die hoësorg-eenheid van die hospitaal laat beland het, was ‘n fratsongeluk gewees. ‘n Stalmuur op ‘n plaas buite Bloemfontein het op Linda Geldenhuys se dogter, Liané, geval. Die mede-eienaar…
14 Jan 2016 5AM 1 min

Plaasaanvalle neem toe in die Vrystaat

Plaasaanvalle in die Vrystaat het verlede jaar ‘n beduidende toename getoon. Volgens statistieke wat Vrystaat Landbou (VL) en VKB se veiligheidsafdeling oor misdaad in landelike gebiede ingesamel het, was daar altesaam 79 plaasaanvalle verlede jaar in die provinsie gewees. Dit is ‘n beduidende toename teenoor die getal plaasaanvalle in vorige…
14 Jan 2016 2AM 1 min

NUM hou optog na De Beers in Kimberley

Die mynwerkersvakbond, NUM hou vandag 'n optog na De Beers in Kimberley om die maatskappy te dwing om die verkoop van sy Kimberley-myne op te skort. Die vakbond is woedend oor De Beers se besluit om Kimberley-myne aan Ekapa Mining en Petra Diamonds te verkoop. Die myne is laat verlede…
14 Jan 2016 12AM 1 min

Many cops unfit and untrained to carry guns: Afriforum

A civil rights group says it believes the current number of police officers who are unfit and untrained to carry guns is just the tip of the iceberg. Afriforum says an internal report it obtained shows that in 2012 the number of officers who were unfit to carry firearms stood…
13 Jan 2016 11PM 1 min
6860 – 6880