Rudi is 'n man wat daarvan hou om dit wat hy uit die Woord en uit die lewe leer, met ons te deel. Rudi doen dit elke Dinsdag oggend met 'n nuwe tema wat ons gebedslewe sal versterk.
Weekly
Afrikaans South AfricaReligion & Spirituality · Christianity
Kom ons gebruik ons persepsie om te bepaal wat eintlike in 'n situasie aangaan. Gebruik jou verstand, maak slim besluite en besluit om te besluit om met Jesus 'n verhouding te hê!
Wat is die dinge in jou wêreld wat meer van jou af steel as om waarde toe te voeg? Om net the 'takke van slegte dinge te verwyder is net die begin...ons moet by die 'wortel' uitkom om dinge regtig te kan verander!
Daar is potensiaal in elke een van ons en ons doen dinge baie keer soos 'n pa of ma. Wat van die dinge van die Here? Is it deel van ons gedrag en denkwyse?
Rudi is 'n man wat daarvan hou om dit wat hy uit die Woord en uit die lewe leer, met ons te deel. Rudi doen dit elke Dinsdag oggend met 'n nuwe tema wat ons gebedslewe sal versterk.
Rudi brings ons 'n wonderlike boodskap van vrede en aanmoediging. Net soos die boomgom die boom genesing bring, so bring Jesus ook genesing in ons lewens in. Vandag vertel Rudi sy storie met so veel gevoel en empatie.
Hoë bome gee jou beter perspektief. Jy kry die 'big picture'. Mense wat in die sirkels beweeg kan as nie-toeganklik voorkom. Hoe bestuur jy jouself as jy 'n 'hoë boom' is?
Rudi bring ons nog 'n uitstekende gesprek or hoe blare, blomme en bome vergelyk kan word met ons as mense wat wil groei en iets vir God en ander wil beteken.
Ons verskil, net soos daar so baie verskillende blare is nie. Rudi help ons om te sien hoe ons soos blare is!! Die Here kan ons help om wie ons is to aanvaar en om goed met ander to kan werk .
God is die outeur van die lewe. In ons is lewe, en ons is soos bome geplant om lewe te bring aan ander om ons. God gee ook wat ons benodig om ander se lewens beter te maak.
Jaarringe vertel 'n storie oor hoe elke jaar van die boom se lewe gegaan het. Daar is jare in ons lewens wat ons gelos het met goeie, mooi herinneringe en party jare was harde jare, maar God was met ons deur hulle almal.
Rudi gebruik die puik simboliek van bome om ons die week te leer hoe om voluit te lewe!
14 Feb 2022
18 min
160 – 180
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.