TV aanbieder Henck Conrey kom klets met my oor Fiks of niks!

--:--
Fiks Of Niks is ’n splinternuwe leefstyl- en realiteitsprogram op kykNET (DStv-kanaal 144), waar aan ses deelnemers van Sondag 8 Oktober om 17:30 kyk of hulle ’n totale verandering aan hulle lewe kan maak. Ek gesels met Henck Conrey oor dit.
27 Sep 2023 1PM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes

Nadia Beukes se Diepe Waters-karakter is regtig stille waters, diepe grond

Die veelsydige en talentvolle Nadia Beukes maak vanaf Dinsdag 11 Junie haar verskyning in Diepe waters as Michelle, ’n verteenwoordiger van ’n swemvereniging wat haar oog op Charity het. Maar sy het beslis ook ’n verskuilde agenda.Diepe waters is van Maandae tot Donderdae om 18:30 op kykNET (DStv-kanaal 144) en…
12 Jun 1PM 12 min

Johan Stemmet is altyd Oppi Noot !

"Oppi Noot", wat aangebied word deur Emo Adams, is ’n prettige speletjiesprogram waarin sangers teen mekaar meeding in ’n reeks uiteenlopende en vermaaklike musiekuitdagings. Om 5 Junie 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144)
5 Jun 1PM 10 min

Luan Jacobs dryf lekker op Diepe Waters

Die talentvolle Luan Jacobs, wat ’n rits films, TV-reekse en verhoogproduksies agter sy naam het, maak op 21 Mei sy eerste verskyning in Diepe waters. Maar sy karakter is nie wie kykers dink hy is nie. Man-Don 6:30 op kykNET kanaal 144
22 May 1PM 8 min

Taryn Hess vertel dat op Arendsvlei almal n donkerte binne kant het.

Soms kry ’n mens net die gevoel dat iemand siek, psycho en dodgy is – presies wat ‘Arendsvlei’ se villain of all villains, Audrey, binne my wakker maak. Ons gesels met die aktrise wat haar vertolk, Taryn Hess. Skakel elke Maandag tot Donderdag om 19:30 op kykNET&kie (DStv-kanaal 145)
15 May 2PM 7 min

Legendariese akteur Cedwyn Joel kom verklap sy Kelders Van Geheime.

Afrikaanse kykers (en liefhebbers van Afrikaanse inhoud) kan uitsien na splinternuwe boeiende en opwindende stories met die bekendstelling van e.tv se eerste plaaslik vervaardigde Afrikaanse daaglikse drama. KELDERS VAN GEHEIME fokus op die intriges van drie huisgesinne wat hul brood en botter – en ‘n glas wyn! - verdien op…
10 May 3AM 11 min