Regisseur Liza Ludick kom vertel meer oor haar nuwe kortfilm Noise & Neighbours

--:--
Noise & Neighbours ’n kragtige boodskap deur musiek in die afwesigheid van dialoog
As ’n mens die musiek weglaat, kan Liza Ludick se nuwe kortfilm, Noise & Neighbours, eintlik as ’n stilprent geklassifiseer word. Tog, met treffende animasie en die hartroerende note van komponis Wesley West se klavier, spreek die stilte in hierdie film waarlik boekdele. Die kykNET Silwerskermfees is van 28-31 Aug 24
7 Aug 1PM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes

Melissa de Vries dans al die pad op Skemergrond met Sylvia.

Skemergrond speel af in Gemoedsdrif, ’n klein dorpie in die Wes-Kaap, en draai om die Louw-familie en hulle pragtige blomplaas. Ons maak kennis met die inwoners van Gemoedsdrif, en die plase in die onmiddellike omgewing, wanneer die aflewering van ’n brief lei tot groot spanning en gebeure wat die lewe…
11 Sep 1PM 7 min

Nazli George kom vertel hoe haar karakter Ragel blom op Skemergrond.

Skemergrond speel af in Gemoedsdrif, ’n klein dorpie in die Wes-Kaap, en draai om die Louw-familie en hulle pragtige blomplaas. Ons maak kennis met die inwoners van Gemoedsdrif, en die plase in die onmiddellike omgewing, wanneer die aflewering van ’n brief lei tot groot spanning en gebeure wat die lewe…
5 Sep 5AM 18 min