
Landbou kan boere nie met voedselhulp bystaan
Loading player...
Die landbouministerie se woordvoerder, Romeo Muyunda, sê die ministerie fokus sy beperkte hulpbronne op die bekamping van bek-en-klouseer en het nie die begroting of mandaat om voedselhulp aan geraakte boere te verskaf nie. Hy het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dié verantwoordelikheid berus by die Kantoor van die Eerste Minister.

