Ontdek hoe Clint Aplon sy innerlike wêreld bring na Lukas se werklikheid — ’n senuweeagtige maar vurige skrywer wat vriendskap, liefde en geloof in die lewe leer vind.Skemergrond is Maandae tot Donderdae om 19:30 op kykNET&kie (DStv-kanaal 145)
Na ’n geurige eerste seisoen neem Joalette De Villiers ons weer op ’n avontuur deur Namibië. Sy sien nuwe mense, nuwe potjies en nuwe geure. Saam ontdek ons kennis, avontuur en passie. Vanaf Vrydag 28 November, 18:30, kykNET, kanaal 144.
Van Happy Uncles tot Barakat en Kole & Deeg: Yolani Abrahams deel haar kospad en haar nuwe beoordelaarsperspektief op Kokkedoor. Kokkedoor: Son & see bestaan uit agt episodes en begin op Donderdag 20 November om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144)
In hierdie onderhoud deel Hennie en Nicole hul vierde seisoen se avonture: van die uitgestrekte duine van Sossusvlei tot die kleurrike strande van Madagaskar, terwyl hulle vreemdelinge ontmoet en nuwe resepte ontdek. Sluit by ons aan vir ’n intieme kykie in die reis, die kultuur en die kosavonture wat Wanderlus…
Ontmoet Natie Ferreira in Fanaties, kykNET se nuwe reis vol ouhede, skatte en stories. Kom leer waarom elke item ’n geskiedenis vertel — en ontdek Die Sinkhuisie in Riviera, Pretoria. Vanaf 5 November, 20:00, kykNET (DStv 144)
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.