Cape Pulpit / Kaapse Kansel GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL

GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL

Rudi is 'n man wat daarvan hou om dit wat hy uit die Woord en uit die lewe leer, met ons te deel. Rudi doen dit elke Dinsdag oggend met 'n nuwe tema wat ons gebedslewe sal versterk.
Weekly Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity
280 Episodes
240 – 260

Rudi Nagel - 7 Des 2020 - Rêrig?

Rêrig? Ja, Regtig-Egtig-Werklik-Waar! Ons vertrou God om ons te help om altyd die waarheid te praat en om in waarheid te lewe
7 Dec 2020 14 min

Rudi Nagel - 2 Nov 2020 - Fonteine Van Hoop

Ons gedagtes los ons partykeer met net donkerte en doodloopstrate. Al ons selfgemaakde antwoorde kry ons nerens nie. God moet ons lei! Ons is nie weeskinders nie, so ons moet ons Vader spasie gee om Sy lig te skyn…
2 Nov 2020 14 min

Rudi Nagel - 26 Oct - Aangetrokke Harte

2 pole van 'n magneet is aan mekaar getrek. God wil ons ook so aan Hom nader trek, sonder manipulasie of enige ander rede behalwe dat God net SO aantreklik is!
26 Oct 2020 15 min

Rudi Nagel - 12 Oct - Hy Maak Dinge Mooi

God is ons Vader, en Hy is ons Skepper. Hy maak alles mooi. Ons kan OOK kreatief wees en ons moet dinge in en om ons lewens mooi maak. Ons kan vir God vertrou om dinge in ons mooi te maak en Hy gee ons die krag om mooi in…
19 Oct 2020 13 min

Rudi Nagel - 5 Oct - Protect Your Connection

Protect the connection you have with God! When we stay firmly planted in Jesus, we can have a solid connection with God and we need to protect and cherish it as it's the most important connection we'll ever have!
5 Oct 2020 16 min

Rudi Nagel - 28 Sep - Om Te Koester

Mans is geroep om hulle vrouens to koester, en ons moet dan hulle ook tyd saam met Die Here koester. Sonder 'n verhouding van eerbied en koester is daar nie 'n egte, diep verhouding nie. Vannaf die tipe verhoudings kom sterk gebede en pragtige en kragtige getuienisse.
28 Sep 2020 16 min

Rudi Nagel - 7 Sep - Dra Jy 'n Masker

In die geestelike, het baie van ons al vir lank maskers gedra. Ons kryp weg agter godsdiens, en selfs gebed...maar dit werk nie so nie. God wil ons egte woorde hoor, uit ons hart, nie van agter 'n masker van 'fake' nie.
7 Sep 2020 12 min

Rudi Nagel - 31 Augustus - Staan Jy By Jou Vrou?

Rudi is very candid in this week's episode. Relating from his own life and challenges, he looks godly men straight in the eyes and ask this big question: Are you there for your wife?
31 Aug 2020 14 min

Rudi Nagel - 24 Augustus 2020 - Reflect Jesus

Experience, reflect, and live out the father heart of God in the marketplace, in the world out there and in the home. Not everyone is called to be on TV or on the stage, but ALL of us are called to reflect Jesus and let our families spread God's flavours…
24 Aug 2020 16 min
240 – 260