14 Febr 2023 Oosthuisen Marais Prokureurs - Skadevergoeding na 'n val?
Loading player...
Ek inkopies by ‘n plaaslike supermark. Terwyl ek tussen die rakke deurbeweeg antwoord ek e-posse op my selfoon. Gevolglik let ek nie op waar ek loop nie en trap per ongeluk in 'n klein plas water op die winkelvloer. Die vraag is nou of ek skadevergoeding kan eis vir my mediese onkostes en pyn en lyding wat onstaan het as gevolg van die val?