OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,811 Episodes
2460 – 2480

Agri-Uur: 08 Julie, Tommie Esterhuyse

‘n Opname wat onlangs deur Vrystaat Landbou (VL) onder sy lede gedoen is, toon dat boere vanjaar reeds R6 miljoen gespandeer het om paaie in die provinsie op te knap. Boere het provinsiale sowel as munisipale paaie herstel. OFM-nuus se Elsabé Richard het met Tommie Esterhuyse, vise-president van Vrystaat Landbou,…
7 Jul 2021 8AM 4 min

Agri-Uur: 08 Julie, Chris Derksen

Daar is vir die tweede agtereenvolgende week geen lewendehawe veilings nie. Dit volg nadat dit op Sondag 27 Junie in die Staatskoerant gepubliseer is dat geen veilings tot 11 Julie met onmiddellike effek mag plaasvind nie. 'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, wat weekliks veilingspryse vir lewendehawe verskaf, sê…
7 Jul 2021 5AM 1 min

Agri-Uur: 07 Julie, Dr Ivan Meyer

Boere regoor Suid-Afrika het almal verskillende uitdagings wat hulle in die gesig staar. Uitdagings soos droogte, finansies en vloedskade is egter van die onderlinge uitdagings. Dr. Ivan Meyer, LUR van Landbou in die Wes-Kaap, praat met OFM-nuus se Elsabé Richard oor hierdie uitdagings…
6 Jul 2021 11AM 4 min

Agri Hour: 07 July, MEC Desbo Mohono

Young livestock farmers of North West were gifted bulls this week during the virtual improvement programme - Empowering Youth Through Livestock. The province's Agriculture MEC, Desbo Mohono, elaborates on the programme and the goals the department has for youth farmers. Here is Mohono…
6 Jul 2021 11AM 3 min

Agri-Uur: 07 Julie, Nico Pieterse

Dit is ’n unieke jaar in terme van oesinsameling; graan is ongeveer ’n maand tot ’n maand-en-’n-half vroeër oesgereed en die tempo waarteen graan ontvang is, was ook baie vinniger as vorige jare. Dis aldus Nico Pieterse, Senior Bestuurder Graan by NWK, wat verder meld dat ongeveer 90% van die…
6 Jul 2021 3AM 5 min

Agri Hour: 06 July, Noko Masipa

The main opposition party appeals to the Minister of Agriculture, Thoko Didiza, and Minister of Cooperative Governance, Nkosazana Dlamini-Zuma, to come to a plausible consensus with regards to the continuation of livestock auctions. Spokesperson from the Democratic Alliance, Noko Masipa, elaborates further on the issue. OFM News’ Lee Simmons spoke…
5 Jul 2021 11AM 5 min

Agri-Uur: 06 Julie, Dr Ivan Meyer

Landelike veiligheid moet ernstig opgeneem word. Só sê dr. Ivan Meyer, LUR vir Landbou in die Wes-Kaap, nadat hy die Vrystaat in Mei besoek het. Meyer het saam met ander belanghebbendes onder meer die Lesotho-grens besoek. Hy sê sy departement het verskeie maatreëls in plek gestel om plaasaanvalle- en moorde…
5 Jul 2021 11AM 4 min

Agri Hour: 06 July, Wandile Sihlobo

As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector. Here…
5 Jul 2021 6AM 5 min

Agri-Uur: 05 Julie, Annalea van Niekerk

Die sukses van ‘n boerdery hang van verskeie faktore af. Volgens Annalea van Niekerk, ‘n suksesvolle beesboer uit die Reitz-omgewing in die Vrystaat, is mense-verhoudinge en om aan te sluit by georganiseerde landbou net twee van die faktore wat kan bydra tot hoe suksesvol ‘n boerdery kan wees. OFM-nuus se…
5 Jul 2021 2AM 5 min

Agri Hour: 05 July, Elsabé Richard

The expected increase in the fuel price for July will have a negative impact on a number of value chains in the agriculture sector that are currently active. OFM News journalist, Elsabé Richard, reports that fuel prices are expected to increase this week. Here she is with more on this…
5 Jul 2021 2AM 2 min

Agri Hour: 05 July, Dr Ivan Meyer

The wine industry in the Western Cape has suffered huge financial knocks because of the ongoing Covid-19 pandemic. The Western Cape’s Provincial Minister for Agriculture, Dr Ivan Meyer, elaborates on the effects that Covid-19, and the recent alert level 4 lockdown restrictions, have had on the wine industry and the…
5 Jul 2021 2AM 5 min

Agri Hour: 02 July, Denene Erasmus

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denene Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
1 Jul 2021 7AM 6 min

Agri-Uur: 02 Julie, Johan Breytenbach

Die publiek word gewaarsku om op hulle hoede te wees vir die verhoogde moontlikheid van veldbrande. Johan Breytenbach van die Vrystaatse Sambreel-brandbeskermingsvereniging, sê daar bestaan weer ‘n groter kans dat veldbrande hierdie naweek kan ontstaan. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gepraat…
1 Jul 2021 5AM 3 min

Agri Hour: 01 July, Dirk Trotsky

The South African originated Rooibos plant is set to expand its horizons by the recent ruling of the European Commission that approved the registration designation of the Rooibos/red bush plant. Dirk Trotsky, from the Western Cape Department of Agriculture, speaks to OFM News about the benefits of this approval. Here…
1 Jul 2021 2AM 4 min

Agri-Uur: 01 Julie, Annalea van Niekerk

Veiligheid op landelike gebiede, erge weerstoestande en die ekonomie is van die uitdagings wat Suid-Afrikaanse boere in die gesig staar. Annalea van Niekerk, ‘n 26-jarige beesboer uit die Reitz-omgewing in die Vrystaat, sê veral veiligheid is ‘n groot bekommernis in boerderygemeenskappe. OFM-nuus se Elsabé Richard het met haar oor uitdagings…
30 Jun 2021 7AM 4 min

Agri-Uur: 01 Julie, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n…
30 Jun 2021 4AM 2 min

Agri Hour: 30 June, Zandisile Luphahla

With youth month coming to an end, the encouragement of youth involvement remains crucial for economic development at large. Speaking to OFM News’ Lee Simmons, spokesperson of the Department of Agriculture in the Northern Cape, Zandisile Luphahla, provides information on plans for increased youth involvement and development in the province…
30 Jun 2021 3AM 5 min

Agri Hour: 30 June, Gift van Staden

The Northern Cape Provincial Legislature recently conducted an oversight visit to the Kalahari Kid Corporation.. This visit was aimed at commercialising the goat industry within the province. OFM News’ Lee Simmons spoke to Gift van Staden, Member of the Northern Cape Provincial Legislature, about this visit…
30 Jun 2021 2AM 5 min
2460 – 2480