Boekkeuse

Elke maand gesels Amanda met ‘n skrywer of twee oor hul nuutste publikasies. Die besprekings word gekombineer met korter boekresensies wat strek oor ‘n wye verskeidenheid van genres in die Afrikaanse letterkunde en pragtige Afrikaanse treffers – sommige met ‘n tikkie nostalgie wat vêr terugreis na die verlede. Hierdie program is ‘n móét vir elke boekwurm of liefhebber van Afrikaans. Maak ‘n merkie op jou kalender en moet dit nie misloop nie.
Monthly Afrikaans South Africa Arts · Books
52 Episodes
40 – 52

Boekkeuse - 16 Mar 2022

Welkom by ons aanbieding van Boekkeuse, ons gereelde program oor skrywers en boeke met my, Amanda Botha, as aanbieder. Ons fokus vandag is op die digkuns, twee digters, De Waal Venter met sy bundel, Vrugbeginsel, en Thomas Deacan se laaste bundel, Minjonet – Bitterbos wat enkele weke na sy dood…
16 Mar 2022 58 min

Boekkeuse - 16 Feb 2022

Welkom by ons aanbieding van Boekkeuse, ons gereelde program oor skrywers en boeke met my, Amanda Botha, as aanbieder. Vandag neem ons bestek op van boeke wat die leeslus prikkel en jou nooi om te deel in die avontuur van boeke. Ons ateljeegas is Irna van Zyl wat veral indruk…
16 Feb 2022 58 min

Boekkeuse - 19 Jan 2022

Welkom by ons aanbieding van Boekkeuse, ons gereelde program oor skrywers en boeke met my, Amanda Botha, as aanbieder.
19 Jan 2022 58 min

Boekkeuse - 17 Nov 2021

Welkom by ons aanbieding van Boekkeuse, ons gereelde program oor skrywers en boeke met my, Amanda Botha, as aanbieder. Vandag neem ons bestek op van boeke wat die leeslus prikkel en jou nooi om te deel in die avontuur van boeke.
17 Nov 2021 58 min

Boekkeuse - 15 Sept 2021

Elke maand gesels Amanda met ‘n skrywer of twee oor hul nuutste publikasies. Die besprekings word gekombineer met korter boekresensies wat strek oor ‘n wye verskeidenheid van genres in die Afrikaanse letterkunde en pragtige Afrikaanse treffers – sommige met ‘n tikkie nostalgie wat vêr terugreis na die verlede. Hierdie program…
15 Sep 2021 59 min

Boekkeuse - 18 Aug 2021

Elke maand gesels Amanda met ‘n skrywer of twee oor hul nuutste publikasies. Die besprekings word gekombineer met korter boekresensies wat strek oor ‘n wye verskeidenheid van genres in die Afrikaanse letterkunde en pragtige Afrikaanse treffers – sommige met ‘n tikkie nostalgie wat vêr terugreis na die verlede. Hierdie program…
18 Aug 2021 59 min

Boekkeuse - 21 July 2021

Welkom by ons aanbieding van Boekkeuse, ons gereelde program oor skrywers en boeke met my, Amanda Botha, as aanbieder. Ons program vandag fokus op die digkuns –Immigrant, ‘n keur uit die gedigte van Elisabeth Eybers en Bester Meyer se vertaling, Die vlug van ‘n vreemdeling, van die Palestynse digter, Magmoed…
21 Jul 2021 58 min

Boekkeuse - 16 June 2021

Welkom by ons aanbieding van Boekkeuse, ons gereelde program oor skrywers en boeke met my, Amanda Botha, as aanbieder. Ons program vandag fokus op die digkuns – ‘n keur van gewyde gedigte word deur Helena Conradie en Christa Thom lees wat opgeneem is in ‘n DVD, God die Digter. Joan…
16 Jun 2021 58 min

Boekkeuse - 19 May 2021

Welkom by ons aanbieding van Boekkeuse, ons gereelde program oor skrywers en boeke met my, Amanda Botha, as aanbieder. Ons program vandag fokus op fiksie – twee romans onder bespreking, My naam is legio van Madelein Rust en Marita van der Vyver se ‘n Baie lang brief aan my dogter…
19 May 2021 58 min

Boekkeuse - 20 Apr 2021

Drie romans is onder bespreking, 'Rooiborslaksman' van Marinda van Zyl, Erwin Mortier se 'Wanneer die gode slaap' en Peet Venter se 'Dooies praat weer'. Belangrik ook is drie nuwe digbundels wat bekend gestel word: Gerard Scholtz se 'Stipstaar' en Bernard Odendaal se 'Nootvas. Kwashaal. Stapel.' Joan Hambidge lees drie gedigte…
21 Apr 2021 58 min

Boekkeuse - 17 March 2021

Ons program vandag fokus op fiksie – drie romans, Slagoffer van Francois Smuts, Hugo Claus se Verdriet in België, en Henda Olivier se Die goeie suster. Ook De Waal Venter se vertaling van Tomas Tranströmer se gedigte uit Sweeds. Kinder-en jeugboeke kry aandag, asook Richard Steyn se biografie oor genl…
17 Mar 2021 57 min

Boekkeuse - 17 February 2021

Dis ‘n baie spesiale program vandag. Ons stel die CD Wasgoedlyn bekend met vyf liedjies daaruit en bied besprekings aan van Man uit die dode van Chris Karsten, Skadukant deur Rina Cloete, Skepsel van Willem Anker, Antjie Krog se versdrama, Oog op die môre en Nataniel se kortverhaalbundel Dun, dik,…
17 Feb 2021 58 min
40 – 52